1887

oa De Jure - Onderhoudstoekenning vir gades of vennote en by egskeiding : het ons 'n nuwe benadering? : aantekeninge

 

Abstract

Hierdie aantekening beoog om vas te stel of die beleid met betrekking tot onderhoudstoekenning vir vennote in 'n burgerlike vennootskap en gades in 'n huwelik by egskeiding verander het. Die aantekening gaan op twee gevalle konsentreer.


Die een geval wat ondersoek word, fokus op onderhoudstoekenning ingevolge Reël 43(1) van die Eenvormige Hofreëls en die ander omstandigheid bespreek onderhoudsvoorsiening ingevolge artikel 7(2) van die Wet op Egskeiding 70 van 1979.
Alvorens daar met die bespreking verder gegaan word, gaan die algemene beginsels vir onderhoudstoekenning kortliks bespreek word.

Loading

Article metrics loading...

/content/dejure/48/1/EJC173464
2015-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error