1887

oa De Jure - Clinical legal education : determining the mission and focus of a university law clinic and required outcomes, skills & values

 

Abstract


Die doel en fokus van verskillende tipes regsklinieke word aangedui waarna daar op universiteitsregsklinieke gefokus word. Kritiek vanuit die regspraktyk rakende die praktiese gereedheid van LLB graduandi bevestig die belangrike rol van praktiese regskursusse. Sodanige kursusse moet, ten einde suksesvol te wees, volgens universeel aanvaarbare riglyne beplan word. Alvorens 'n leerplan beplan word, moet die kliniek se missie en fokus, asook die rol van die kliniese toesighouers bepaal word. Die leerplan moet aan bepaalde uitkomste, tegnieke en waardes voldoen. In hierdie artikel word uitkomste, tegnieke en waardes uit verskeie internasionale jurisdiksies saamgevat en met die van Suid-Afrikaanse universiteitsregsklinieke vergelyk. Die doel is tweesydig: die resultaat toon eerstens in hoeverre Suid-Afrikaanse klinieke aan internationale tendense voldoen. Tweedens verleen dit dan ook aan Suid-Afrikaanse klinieke die geleentheid om hulle leerplanne in die lig van die resultate te hersien, waar nodig.

Loading

Article metrics loading...

/content/dejure/48/2/EJC182698
2015-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error