1887

oa De Jure - The conservation status of the Wedge-tailed Eagle in Australian law and thoughts on the value of early legal intervention in the conservation of a species

 

Abstract


Die Wigstertarend () was histories een van die mees vervolgde roofvoëlspesies op aarde. Tans geniet dié arend volledige regsbeskerming. Die Australiese omgewingsreg het waarskynlik 'n belangrike bydraende rol gespeel ten opsigte van die gunstige bewaringstatus van die spesie. Vergeleke met die intensiewe bewaringsingrepe wat in Spanje ten opsigte van die Spaanse Keiserarend () van regsweë vereis word, is die bewaringsingrepe wat regtens op die Australiese vasteland ten opsigte van die Wigstertarend vereis word, veel meer beperk in aantal, reikwydte en intensiteit. Die Australiese bewaringsingrepe kan egter as effektief beskou word, en kan waarskynlik onder andere toegeskryf word aan die feit dat volledige regsbeskerming ingetree het voordat die spesie deur uitwissing bedreig is. Daar word aan die hand gedoen dat die vroegtydige regsbeskerming van 'n spesie minder beswarend op individue en die staat sal wees, as regsbeskerming wat eers ingetree het op 'n stadium toe die betrokke spesie reeds deur uitwissing bedreig is. Hierdie insig het toepassingswaarde ten opsigte van die aanwending van omgewingsreg en -beleid vir die beskerming van roofvoëls in ander regstelsels, insluitend dié van Suid-Afrika.

Loading

Article metrics loading...

/content/dejure/48/2/EJC182699
2015-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error