1887

oa De Rebus - Repayment of bail

 

Abstract

Terugbetaling van borgtog aan 'n persoon ander dan die deponeerder kan alleenlik met departementele goedkeuring geskied. Gevalle kom dikwels voor waar beskuldigdes borgkwitansies ten opsigte waarvan hulle die geld gedeponeer het, aan hulle regsverteenwoordigers oorhandig ter delging van regskoste. In baie sodanige gevalle versuim die deponeerders egter om die borgkwitansies te endosseer.

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/11/9/AJA02500329_7085
1966-05-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error