1887

oa De Rebus - Redaksioneel

 

Abstract

Hoe Goed Ken Ons Mekaar? Alhoewel ons almal met die Regspraktyk gemoeid is en dus in die opsig, indien nie ook in ander opsigte nie, 'n gemeenskaplike belang het is dit tog opvallend dat ons mekaar maar net oppervlakkig ken. Hierdie opmerking geld nie net in die stede waar verkeer tussen praktisyns waarskynlik moeiliker is nie maar geld selfs op plekke waar slegs 'n paar kollegas is. Elkeen van ons is so besig met die eie praktyk en eie buitebedrywighede dat ons selde of ooit die geleentheid vind of probeer vind om met ons kollegas op enige ander terrein as die bloot professionele te verkeer.

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/13/2/AJA02500329_8935
1967-10-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error