1887

oa De Rebus - Grondbewaringswet Nr. 45 van 1946 soos gewysig deur Wet 15 van 1967

 

Abstract

Kragtens Proklamasie 179/1967 gedateer 4 Augustus 1967 tree die bepalings van die Wysigingswet op Grondbewaring No. 15 van 1967 in werking met ingang 2 Oktober 1967. 2. Die voorgeskrewe vorm van die be�digde verklaring gemeld in Artikel 19(4) en die prosedure vir die opstelling daarvan is omskryf in die Derde Aanhangsel en Regulasie 20 van Goewermentskennisgewing No. R1167 gedateer 4 Augustus 1967. (Staatskoerant No. 1804). Hierdie Regulasies tree ook in werking met ingang 2 Oktober 1967.

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/13/2/AJA02500329_8942
1967-10-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error