1887

oa De Rebus - Afrikaanse Regstaal

Volume 13, Issue 2
  • ISSN : 0250-0329

 

Abstract

Met groot waardering het ek in die September-uitgawe van De Rebus die stuk oor my boek ""Suid-Afrikaanse Strafproses"" gelees. Die skrywer verwys na enkele terme en spreek ligte twyfel uit of dit wel goeie Afrikaans is. Met u vriendelike verlof en uitsluitend met die doel om ons Afrikaanse regstaal beter bekend te stel, behandel ek die woorde wat die skrywer daar noem: kopnoot. Dit is die beste woord vir ""headnote"". Dit is beter as hoofnoot omdat hoof in 'n samestelling gewoonlik ""vernaamste"" beteken, soos in hoofman of hoof-oortreder.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/13/2/AJA02500329_8943
1967-10-01
2017-01-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error