1887

oa De Rebus - Huurkope, huurkontrakte en prysbeheer

 

Abstract

Die Wet op Prysbeheer, No. 25 van 1964, wat voorsiening maak vir die beheer van pryse en ander aangeleenthede wat daarmee in verband staan, is 'n uitvloeisel uit die Wet op Oorlogsmaatre�ls, No. 13 van 1940, en 'n groot aantal proklamasies wat sedertdien gevolg het. Mens kan verwag dat kragtens die nuwe wet daar mettertyd net so 'n reeks proklamasies sal verskyn want ingevolge artikel 4 kan maksimum pryse van bepaalde goedere vasgestel word by wyse van proklamasie deur die Kontroleur en heelwat ander voorskrifte mag van tyd tot tyd in die Staatskoerant afgekondig word.

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/13/4/AJA02500329_9155
1967-12-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error