1887

oa De Rebus - Verjaring van aksies

 

Abstract

Die rede vir die bestaan van verjaringstermyne, wat reeds uit die jare vroeg dateer, is heeltemal verdedigbaar omdat dit nie toegelaat behoort te word dat 'n eiser 'n onredelike tyd kan wag voordat hy dagvaar hie. Van owerheidsweë is daar egter van tyd tot tyd ook tydsbeperkinge geplaas waarbinne aksies teen die Staat, Provinsiale Administrasie of Plaaslike Bestuur ingestel moet word. Hierdie bepalings bevat die vereiste dat daar vooraf skriftelik kennis gegee moet word en dat daar ook daarna binne 'n ander tydperk gedagvaar moet word.

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1968/11/AJA02500329_6240
1968-11-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error