1887

oa De Rebus - Lastige punte i.v.m. invorderingskoste

 

Abstract

Die vraag word dikwels gestel of dit toelaatbaar is om invorderingskoste te vra op koste en of invorderingskoste net op die kapitale bedrag van die skuldeiser se eis, gehef kan word. Indien hierdie vraag suiwer deurdink word en indien die posisie goed oorweeg word, is dit heeltemal duidelik dat invorderingskoste gevra kan en moet word ook op alle kostes wat aangegaan is.

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1968/6/AJA02500329_7021
1968-06-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error