1887

oa De Rebus - Van die redakteur

 

Abstract

n Lid van die Tegniese Komitee van die Tussenprovinsiale Adviesraad op Verkeersake het onlangs 'n vergadering van verkeersbeamptes meegedeel dat dit beoog word om al die provinsiale ordonnansies so te wysig dat 'n motoris wat in 'n snelstrik gevang word geag sal word skuldig te wees tensy hy sy onskuld in die Hof kan bewys. In hierdie verband is spesifiek melding gemaak van snelstrikke waarin gatsometers gebruik word. Daar is verder bygevoeg dat dieselfde prosedure toegepas sal word op gevalle van voertuie wat te veel lawaai maak.

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1968/8/AJA02500329_7969
1968-08-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error