1887

oa De Rebus - Die naam prokureursorde in plaas van wetsgenootskap

 

Abstract

Een van die probleme waarmee Afrikaans gedurig te doen het is die beïnvloeding van Engels. Nou is daar teen die invloed wat die een taal op 'n ander mag hê in beginsels niks in te bring nie. Dit is baie keer so dat die een taal juis uit 'n ander verryk kan word. So het Afrikaans baie nuttige leenwoorde uit Engels oorgeneem, soos Engels ook weer woorde uit Afrikaans opgeneem het.

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1968/8/AJA02500329_7970
1968-08-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error