1887

oa De Rebus - Hoe praktisyns kan help om onnodige vertragings by die aanlê van boedels uit te skakel

 

Abstract

Indiening van sterftekennis: Is daardie ekstra onkoste (25c) vir die afskrif van 'n Sterftesertifikaat nie miskien onnodig nie? Voordat die Meester 'n eksekuteursbrief kan uitreik moet hy afdoende bewys van die sterfgeval h�. Artikel (7) van Wet 66 van 1965 bepaal deur wie 'n Sterfkennis onderteken moet word en Artikel 7(4) maak voorsiening dat, indien die persoon wat die Sterfkennis onderteken nie by die sterfgeval aanwesig was, of na die dood die oorledene uitgeken het nie, die Meester verdere bewys van die sterfgeval kan aanvra.

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1968/8/AJA02500329_7978
1968-08-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error