1887

oa De Rebus - Igitur

 

Abstract

Een van die periodieke aanslae op Latyn as 'n verpligte studiekursus vir regsgeleerdes is onlangs weer in die Parlement gedoen onder aanvoering van adv. Froneman. Al die gebruiklike argumente is aangevoer: dat daar goeie vertalings van die oorspronklike Latynse tekse bestaan; dat Latyn 'n dooie taal is; dat regsstudente tog nie genoeg Latyn ken om die oorspronklike tekse te lees nie, ensovoorts.

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1968/8/AJA02500329_7979
1968-08-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error