1887

oa De Rebus - Van die redakteur

 

Abstract

In siviele hofgedinge bestaan daar die algemene reël dat die suksesvolle party vir al sy noodsaaklike regskoste vergoed moet word deur die onsuksesvolle party. Die suksesvolle party is dus normaalweg slegs verantwoordelik vir die betaling van onnodige koste wat deur homself aangegaan is. Die gedagte agter hierdie reël is riatuurlik dat 'n ""onskuldige"" party nie uit vrees vir 'n groot regskosterekening uit die hof hoef te bly nie. Dit voorkom dat die howe net binne die bereik is van die welvarendes. Dit bring geregtigheid aan almal, omdat almal hulle regte onbevrees in die hof kan handhaaf.

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1969/14/AJA02500329_5665
1969-02-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error