1887

oa De Rebus - Van die redakteur

 

Abstract

Daar is min van ons vir wie elektroniese data-verwerking nie 'n vreemde onderwerp is nie. Vir ons is dit byna 'n abstrakte, onwerklike begrip, iets geheel en al buite ons belangstellingsfeer. Vir ons is rekenoutomate ingewikkelde, duur masjiene wat slegs gebruik word deur daardie maatskappye en instansies wat groot hoeveelhede gegewens moet versamel en verwerk en roetinebesluite daaroor moet neem. Min van ons verstaan iets van die werking of gebruik van rekenoutomate en omdat ons selde daarmee te doen kry stel ons ook nie juis veel daarin belang nie. Veral vir 'n prokureur, so redeneer ons, het rekenoutomate geen waarde nie en is dit dus onnodig om tyd en moeite aan 'n studie daarvan te bestee.

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1969/16/AJA02500329_6262
1969-04-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error