1887

oa De Rebus - Van die redakteur

 

Abstract

Op 17 Oktober 1969 is die reëls van die Hooggeregshof sodanig gewysig dat die tarief van fooie wat op prokureurs van toepassing is, met 'n basiese 50% verhoog word. Sekere verdere voordele, vir soverre dit die fooie betref, spruit voort uit ander wysigings wat terselfdertyd aan die reëls aangebring is. As amptenare van die hof en as lede van 'n beroep wat geweldige verantwoordelikhede dra teenoor die publiek betaam dit ons nie om 'n indruk van inhaligheid of oorgretigheid te skep nie. Dit sal egter onbillik teenoor die beroep wees indien sekere feite in verband met hierdie aangeleentheid nie op rekord geplaas word nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1969/24/AJA02500329_7738
1969-12-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error