1887

oa De Rebus - Van die redakteur

Volume 1971, Issue 38
  • ISSN : 0250-0329

 

Abstract

Gedurende die afgelope paar maande het dit duidelik geword dat daar groot ontevredenheid onder prokureurs heers oor die ontoereikendheid van die huidige tariewe vir hofwerk, veral die ten opsigte van hooggeregshofwerk. 'n Mens hoor al hoe meer klagtes oor die tariewe en op vergaderings en in privaat gesprekke is dit dikwels die oorheersende onderwerp van bespreking. Die ontevredenheid is so groot dat daar al selfs in alle erns voorgestel is dat prokureurs moet weier om hofwerk te doen totdat die tariewe drasties hersien is - dit ondanks die prokureursberoep se diepgewortelde tradisie dat die kliënt se belange vooropgestel moet word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1971/38/AJA02500329_5023
1971-02-01
2017-03-29

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error