1887

oa De Rebus - Die nie-praktiserende prokureur

 

Abstract

Die prokureursberoep word van tyd tot tyd uit eie geledere gekritiseer oor sy sogenaamde onwilligheid of onvermoë om hom aan te pas by moderne sosiale en ekonomiese ontwikkelings. Daar word soms aangevoer dat die beroep deur oordrewe konsentrasie op sekere soorte werk soos aktebesorging en litigasie wat deur wetgewing vir prokureurs gereserveer is, versuim het om nuwe uitdagings die hoof te bied.

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1971/38/AJA02500329_5024
1971-02-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error