1887

oa De Rebus - Die departement van justisie en die prokureursberoep

 

Abstract

By die oorweging van 'n geskikte onderwerp vir hierdie geleentheid het ek tot die gevolgtrekking geraak dat ek u vereniging vandag die beste kan dien deur vir u te probeer aandui (1) hoe die skakeling tussen u beroep en my departement huidig daar uitsien; (2) wat my departement van sy kant doen en nog beoog om te doen om daardie skakeling so doelmatig en glad as wat moontlik is, te laat verloop; en (3) wat ek meen u en ons gesamentlik kan doen in die beste belang van u beroep, my departement en die gemeenskap.

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1971/39/AJA02500329_4540
1971-03-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error