1887

oa De Rebus - Regsverteenwoordigers as getuies

 

Abstract

Die verweerder is die seun van mnr. X en woon in en werk ook by hom. Dit is dus te begrype dat mnr. X alles in sy vermoë sou doen om hom met die voorbereiding en voorlegging van sy saak te help. Hiermee is geen fout te vind nie. Wel wetende egter, dat hy 'n getuie in die saak sal wees, het hy nogtans vir die verweerder in die landdroshof verskyn en hom uiteindelik in die situasie bevind dat hy die landdros moes vra om hom toe te laat om hom vir 'n wyle te onttrek van die saak sodat hy getuienis kon aflê en sodat sy ander seun, wat ook 'n prokureur is, namens die verweerder in die tussentyd kon verskyn.

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1971/39/AJA02500329_4542
1971-03-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error