1887

oa De Rebus - Editors page

 

Abstract

In sy uitmuntende toespraak tydens die Regskonferensie in Pretoria verlede jaar het Sir Thomas Lund, Direkteur-generaal van die International Bar Association, die regsberoep in hierdie land ernstig gemaan om bedag te wees op die vereistes wat deur veranderde omstandighede geskep word. Hy het gewys op die hervormings wat oral in die wêreld op maatskaplike vlak plaasvind en gesê dat ons gedurig ons metodes en opvattinge moet ondersoek om te bepaal of hulle nog dienlik is. Ons moet ons rol as leiers in die gemeenskap behou en selfs verder uitbou. As regsgeleerdes het ons 'n unieke geleentheid, en 'n verpligting, om in hierdie tyd 'n positiewe bydrae te maak. Ons moet sorg dra, het Sir Thomas gewaarsku, dat ons nie deur die winde van verandering aan die slaap gevang word nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1971/42/AJA02500329_4420
1971-06-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error