1887

oa De Rebus - n Hof vir klein sakies

 

Abstract

Wat moet 'n mens doen as jy 'n kissie tamaties gekoop het en by die huis uitvind dat hulle vrot is maar die groentehandelaar wil hulle nie terugneem nie? Of as jou motor 'n klein skrapie kry en die man wat daarvoor verantwoordelik is wil dit nie laat regmaak nie? 'n Jaar of wat gelede is hierdie en soortgelyke probleme deur Prof. D. F. Mostert bespreek in De Rebus Procuratoriis in 'n artikel getiteld ""De Minimis Non Curat Lex"". Prof. Mostert het 'n hof, wat hy genoem het 'n markhof, bepleit - 'n hof waarheen die gewone man sy alledaagse maar irriterende sakies kan bring sodat hulle op 'n informele wyse besleg kan word.

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1971/42/AJA02500329_4422
1971-06-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error