1887

oa De Rebus - Van die redakteur

 

Abstract

Daar is reeds tevore op hierdie bladsy gese dat die prokureursberoep met reg trots kan wees op die getrouheidswaarborg-fonds - nie alleen omdat die beroep uit eie beweging so 'n fonds tot stand gebring het nie, maar ook omdat hy daarin kon slaag om dit binne 'n betreklike kort tyd op te bou tot een van die bestes ter wereld. Anders as in die geval van meeste soortgelyke fondse kon ons fonds nog altyd elke eis onmiddellik en ten volle uitbetaal. Dit sou natuurlik nie moontlik gewees het sonder die persoonlike bydraes en opoffering van individuele prokureurs nie. Selfs nou dat die persoonlike bydraes tydelik opgeskort is, bou prokureurs nog steeds verder aan die fonds deur spesiale reëlings te tref sodat hulle trustgelde rente kan verdien ten bate van die fonds.

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1971/44/AJA02500329_4555
1971-08-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error