oa De Rebus - Oor regterlike kritiek
Abstract
Is regters geroepe - nie gewillig of ywerig nie, maar geroepe - om binne die struktuur van die demokratiese staat kritiese opmerkings te maak oor wette en ander dinge wat die regspleging raak? Daar was al politici, of minstens een van wie ek weet, wat betoog het dat regters uitspraak moet doen volgens die ""wil van die volk"", skynbaar met die een oog op die jongste verkiesingsuitslag.
© Publisher

Article metrics loading...
/content/derebus/1971/47/AJA02500329_4798
1971-11-01
2018-04-21