1887

oa De Rebus - Van die redakteur

 

Abstract

In sy openingsrede by die onlangse jaarvergadering van die Transvaalse Prokureursorde het die Regter-President van die Transvaal, sy edele regter P. M. Cillie, gesê dat daar op die oomblik beter same werking tussen die verskillende vertakkinge van die regsgemeenskap is as ooit tevore. Die regter het gewys op die voordele daarvan vir al die vertakkinge en gesê dat ons almal alles in ons vermoë moet doen om die toestand te bewaar en verder uit te bou.

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1971/48/AJA02500329_4589
1971-12-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error