1887

oa De Rebus - Die administratiewe proses by die huurraad

Volume 1971, Issue 48
  • ISSN : 0250-0329

 

Abstract

Amptenare van die huurrade, veral in groot sentra, ontvang dikwels navrae van prokureurs wat wi! weet hoe die proses voor die huurraad en die huurbeheerraad verloop. Hierdie navrae is te verstaan indien die volgende feite in gedagte gehou word: (1) Gedurende die afgelope paar dekades is daar 'n geweldige toename van staatsaktiwiteite op haas elke vlak van die samelewing. Gepaardgaande hiermee is daar 'n magdom wette en verordeninge uitgevaardig.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1971/48/AJA02500329_4592
1971-12-01
2017-06-28

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error