1887

oa De Rebus - Latyn - 'n oorsig

 

Abstract

Gedurende die afgelope jaar is die Latynvereiste vir toelating as prokureur opnuut bevraagteken. Anders as in vorige jare is dit tans egter lede van die georganiseerde prokureursberoep wat die strydbyl teen Latyn opgeneem het, soos blyk uit o.m. die volgende: - In September 1971 vra die toenmalige president van die Vereniging van Wetsgenootskappe, mnr. T. Vorster, dat die Latynvereiste afgeskaf moet word.

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1973/63/AJA02500329_9061
1973-03-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error