1887

oa De Rebus - Die redakteur

 

Abstract

n Jaar of wat gelede het De Rebus Procuratoriis sekere korrespondensie tussen een van die prokureursordes en die Sekretaris van Bantoe-administrasie en -ontwikkeling gepubliseer. Dit het gegaan oor die Departement se beleid dat Bantoe persone nie in administratiewe aangeleenthede toegelaat word om deur hulle prokureurs bygestaan te word nie. Die prokureursorde het, met verwysing na talle bronne, daarop gewys dat die Departement se beleid indruis teen alle billiksheids- en regsbeginsels. Desnieteenstaande het die Sekretaris van die Departement volgehou dat die Departement se beleid regverdigbaar is onder andere omdat dit in die belang van gesonde administrasie is en omdat die betrokkenes se prokureurs tog nie die saak na die een of ander kant kan beïnvloed nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1973/66/AJA02500329_8893
1973-06-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error