1887

oa De Rebus - lets oor die Vereniging van Wetsgenootskappe

 

Abstract

Die raad van die Wetsgenootskap het voorgestel dat ek u in hierdie toespraak 'n idee gee van die werksaamhede van die Vereniging van Wetsgenootskappe. Dit sou makliker gewees het indien ek gevra was om te praat oor die Getrouheidswaarborgfonds, aangesien die fonds op die oomblik in 'n sprankelende finansiële posisie verkeer. Aan die ander kant moet die fondse van die Vereniging op die oomblik 'n bietjie gerek word om voorsiening te maak vir die toenemende verantwoordelikhede van die Vereniging.

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1973/66/AJA02500329_8897
1973-06-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error