1887

oa De Rebus - Die redakteur

 

Abstract

Gedurende die tydperk sedert die jongste wêreldoorlog het die mensdom groot vooruitgang gemaak. Daar was 'n ongeewenaarde ontwikkeling op wetenskaplike en tegnologiese gebied, 'n geweldige uitbreiding van kennis, groter indiwiduele vryheid en welvaart, meer genotvolle vryetydbesteding, vrywording van mense en volkere, beter mediese en ander dienste en nog talle ander. Ongelukkig word dieselfde tydperk ook gekenmerk deur toenemende armoede en hongersnood, oorbevolking, besoedeling, die verbrokkeling van aanvaarde sosiale norme, die verwerping van alle vorms van gesag, bandeloosheid en misdaad. Veral geweldadige- en jeugmisdaad het ontstellende afmetings aangeneem.

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1973/68/AJA02500329_9287
1973-08-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error