oa De Rebus - Regspleging in die Suid-Afrikaanse Weermag
Abstract
Artikel 105(2) van die Verdedigingswet 44 van 1957 vereis van 'n burgerlike hof wat 'n misdryf kragtens die Reglement van Dissipline (RVD) verhoor en die beskuldigde skuldig bevind dat, by die oplegging van die straf, die hof onder andere rekening sal hou met die noodsaaklikheid om 'n behoorlike standaard van militêre dissipline in die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) te handhaaf.
© Publisher

Article metrics loading...
/content/derebus/1973/68/AJA02500329_9288
1973-08-01
2018-04-26