1887

oa De Rebus - Regsopleiding vir die prokureur

Volume 1973, Issue 69
  • ISSN : 0250-0329

 

Abstract

Die vraag word tans weer gestel naamlik of 'n kennis van Latyn vir die prokureur nodig is of nie. Dit wil s�, of 'n prokureur die matrikulasiestandaard (hoe gering dit ook al is) moet behaal of nie. Na my mening is dit 'n vraag wat nie op sy eie beoordeel moet word nie; daar moet gelet word op die opleiding van die prokureur in die algemeen. Daar moet gevra word, nie net of hy 'n mate van Latyn moet ken nie, maar eerder: hoe pas die kennis van Latyn by sy opleiding in?

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1973/69/AJA02500329_9020
1973-09-01
2017-10-17

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error