1887

oa De Rebus - Die redakteur

 

Abstract

Die vernaamste rede vir die ontstaan van die eerste verenigings van beroepsmanne in die vroee 16de eeu was die noodsaaklikheid om minimum standaarde van vaardigheid en gedrag neer te I� vir diegene wat die beroep wou beoefen. Dit het egter spoedig geblyk dat nuwelinge tot die beroep, en in 'n mindere mate bestaande beoefenaars daarvan, eers behoorlik opgelei moes word ten opsigte van beide tegniese vaardigheid en gedrag, voordat sodanige minimum standaarde neergelê kon word. Die verskaffing van geskikte opleiding het dan ook mettertyd een van die vernaamste doelstellings van die vroeë beroepsverenigings geword. Deur die eeue heen egter is beroepsopleiding geleidelik aan die universiteite oorgedra en vind ons vandag dat sommige van die beroepe, veral die wat nie 'n lang tradisie het nie, self geen beroepsopleiding verskaf of selfs enige belangstelling daarin toon nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1973/70/AJA02500329_9210
1973-10-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error