1887

oa De Rebus - Die redakteur

 

Abstract

Onlangs het die Vereniging van Universiteitsdosente in die Regte 'n kongres oor verbruikersbeskerming en die reg in Pretoria gehou. Die onderwerp het lewendige bespreking uitgelok. Verskeie vooraanstaande juriste en kenners van die verbruikerswese het skerp kritiek uitgespreek oor die swak posisie waarin die verbruiker hom vandag bevind. Die sprekers was dit bykans eens dat die verbruiker dikwels 'n remedie teen die verkoper het, maar dat hy selde sy regte afdwing. Waarom is verbruikers traag om hulle regte af te dwing?

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1973/72/AJA02500329_9001
1973-12-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error