1887

oa De Rebus - Artikel 65 - prosedure in die landdroshof

 

Abstract

Daar word in die opskrif doelbewus nie na 'n Wet verwys nie. So bekend, beroemd (of is dit berug?) is hierdie artikel dat dit geregtig is om alleen te pronk. Is daar 'n landdroskantoor in die Republiek waar daar nie art. 65-prosesstukke te vinde is nie, of is daar 'n klerk in 'n landroskantoor wat nie ten minste iets van hierdie artikel weet nie? Eienaardig genoeg, niemand gebruik ooit die woord of verwys ooit na 'n ""skuldhof"" nie. Selfs die publiek is skaam vir die woord ""skuld"". Byna almal, Engels- sowel as Afrikaanssprekendes, verwys na en doen navraag betreffende die ""Section 65 Court/Hof"".

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1973/72/AJA02500329_9002
1973-12-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error