1887

oa De Rebus - Samewerking in die regspleging

 

Abstract

Dit gaan hier dikwels om die vrug van hulle hele lewenstaak en om die belange van diegene wat hulle baie na aan die hart is. As adviseur oor en ook formuleerder van hulle uiteindelike begeertes plaas dit baie groot verantwoordelikheid op u. Maar dan kom seker maar by u ook diegene aan wat advies soek om een of ander bybedoelings te bereik. Vir al hierdie gevalle en nog baie andere moet u opgewasse wees - ook teenoor die subjektiwiteit wat gewoonlik met persoonlike probleme gepaard gaan.

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1973/72/AJA02500329_9004
1973-12-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error