1887

oa De Rebus - Inheemse gewoontereg - regskepping deur die appelhowe vir kommissarishowe

 

Abstract

Reeds vroeg is gese dat indien die Romeins-Hollandse reg wil voortlewe, dit by veranderde omstandighede met behoud van sy wesenlike karaktertrekke sal moet aanpas . Daar is benadruk dat die "" reg"" moet ooreenstem met die ""lewe"" van die bevolking wat dit bedien. Hierdie uitgangspunt tov die Romeins-Hollandse reg is eweneens van toepassing op die ontwikkeling en toepassing van die inheemse gewoontereg by moderne omstandighede. Die doel van hierdie artikel is dan om na te gaan of en hoe howe meegewerk het tot die skepping of aanpassing van inheemse gewoontereg en meer bepaald die substantiewe inheemse gewoontereg.

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1982/172/AJA02500329_3952
1982-04-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error