oa De Rebus - Sekere aspekte van maatskappyname
Abstract
Die keuse van 'n maatskappynaam word beheer deur die Maatskappywet 61 van 1973. Die registrateur van maatskappye word 'n wye diskresie verleen om te bepaal welke name onwenslik mag wees. Die registrateur het sekere praktykriglyne daargestel wat 'n aanduiding gee van name wat hy as onwenslik sal beskou. Ook word defensiewe name bespreek en die aandag word op die gevolge van naamverandering gevestig.
© Publisher

Article metrics loading...
/content/derebus/1983/182/AJA02500329_1190
1983-02-01
2018-04-25