1887

oa De Rebus - Slagoffervergoeding: Mite of realiteit?

 

Abstract

Die Republiek van Suid-Afrika is die res van die Westerse wêreld ver agter met betrekking tot slagofferhulp in die algemeen en slagofferkompensasie in die besonder. In Suid-Afrika kan die slagoffer van misdaad met reg as die verlore seun van die regsplegingstelsel getipeer word. Die instelling van 'n sentrale kompensasiestelsel het in Suid-Afrika 'n dringende noodsaaklikheid geword. In ag genome die finansiële onvermoë van die meeste misdadigers om die slagoffers vir hulle misdade deur middel van 'n restitusiebevel te vergoed en die onrusbarende vlaag van geweld wat die land teister, is die reg van die slagoffer om sy skade by wyse van 'n siviele aksie te verhaal maar 'n skrale troos.

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1997/348/AJA02500329_5489
1997-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error