1887

oa De Rebus - VRO word mondig

 

Abstract

Vanjaar vier Voortgesette Regsopleiding (VRO) sy mondigwording! Die Vereniging van Prokureursordes (VPO) het in Oktober 1976 sy eie Regsopleidingafdeling gestig met die oog op die voorsiening van voortgesette regsopleiding aan die prokureursprofessie. In die twintig jaar wat reeds verloop het, het groot ontwikkelinge plaasgevind en is baanbrekerswerk verrig ten opsigte van voortgesette regsopleiding en praktiese regsopleiding. Waar die Regsopleidingafdeling in die vroeë tagtigs kon spog met 'n personeelkontingent van twee persone, bied die huidige twee regsopleidingsafdelings reeds werkgeleenthede aan bykans veertig mense.

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1997/349/AJA02500329_5409
1997-02-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error