1887

oa De Rebus - Rekeningkunde-opleiding van Prokureurs in Suid-Afrika

 

Abstract

Die feit dat die sogenaamde vierjarige LLB-graad na alle waarskynlikheid vanaf die begin van 1998 deur universiteite aangebied sal word, het groot druk op regsfakulteite geplaas om binne 'n relatief kort tydperk indringend te besin oor die kurrikulum daarvan. In die samestelling van die vierjarige LLB-graadkursus sal sekere vakke dalk uitgelaat moet word of die omvang daarvan ingekort moet word in vergelyking met die tradisionele vyfjarige LLBgraadkursus.

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1997/356/AJA02500329_8110
1997-09-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error