1887

oa De Rebus - Betekenis van die Openbare Beskermer in die openbare sektor

 

Abstract

In a 182(1)(a) van die Grondwet kom die invloed van die Openbare Beskermer op die openbare sektor na vore. Ingevolge a 182(1)(a) van hierdie Wet is die Openbare Beskermer bevoeg om ondersoek in te stel na enige optrede in staatsake wat vermoedelik onbehoorlik hanteer is of benadeling tot gevolg het. Hierdie bevoegdheid geld ten opsigle van enige onbehoorlike optrede in die openbare administrasie in enige regeringsfeer. Vir die algemene publiek moet dit bepaald gerustellend wees om te weet dat daar 'n instelling is wat oor die bevoegdheid beskik om ondersoek in te stel na enige optrede van amptenare in enige regeringsfeer wat onbehoorlike optrede of onregmatige benadeling van die regte van persone tot gevolg het.

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1999/378/AJA02500329_8402
1999-07-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error