1887

oa De Rebus - Groei van die prokuraat

 

Abstract

Die Krugel-kommissie se verslag is op 24 Junie 1996 aan die Prokureursorde van Transvaal oorhandig (1996 DR 478). Volgens inligting wat aan die kommissie voorgelĂȘ is, het die prokureursprofessie soos volg gegroei (par 7.1.2 op 59): 'In die laaste helfte van die vorige dekade het die getalle prokureurs verdriedubbel. Verdere groei van nagenoeg een derde in die getalle mense en firmas binne die laaste vyf jaar, het meegebring dat vyfdubbele groei oor die tien jaar tot 1995 plaasgevind het' (my kursivering).

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1999/380/AJA02500329_8627
1999-09-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error