1887

oa De Rebus - Onwillekeurige verstryking van algemene prokurasie : feature - legal practice

 

Abstract

In die artikel deur Bobby Bertrand 'The need for enduring powers of attorney for older persons with impaired decision-making capacity' (2011 (Mei) DR 38) verwys die skrywer na die aanbevelings deur die Regshersieningskommissie, wat tot dusver nie uitgevoer is nie. Die huidige algemeenaanvaarde beginsel is skynbaar dat 'n algemene prokurasie onwillekeurigverval indien die volmaggewer 'n verandering van status ondergaan waar deur sy of haar handelingsbevoegdheid aan bande gelê word. Hierdie standpunt word onderskryf deur die skrywers en die uitspraak in die saak 1958 (1) SA 505 (AA) op 509 tot 511.

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/2016/563/EJC187737
2016-05-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error