1887

oa Journal of Family Ecology and Consumer Sciences = Tydskrif vir Gesinsekologie en Verbruikerswetenskappe - The feasibility of introducing solar ovens to rural women in Maphephethe

 

Abstract

Vorige navorsing het bewys dat die potensiaal vir die bemagtiging van baie landelike vroue in 'n beter manier van beide kook en die versameling van brandhout l�. Die vele huishoudelike pligte van vroue kan so verlig word. 'n Sonkookprojek is na aanleiding van hierdie bevinding in Maphephethe, 'n landelike gemeenskap omtrent 80 km wes van Durban, ge�nisieer. <br>Die doel met die projek was drievoudig: om die sonoondtegnologie in die gebied bekend te stel, om 'n kookprofiel op te stel ten einde die geskiktheid van sonkookmetodes vir die plaaslike omstandighede te bepaal, en om die mense te leer hoe om eenvoudige, goedkoop sonoonde te bou. <br>Formele vraelyste, fokusgroepe en informele gesprekke is gebruik om die data in te samel en om die nuwe tegnologie aan die gemeenskap bekend te stel. <br>Die resultate dui daarop dat sonkook in Maphephethe moontlik is, alhoewel sekere aspekte aandag moet geniet en die tegnologie daarvolgens aangepas moet word. Die geslagstereotipes wat aan tegnologieoordrag verbonde is, is bespreek, en 'n pad vorentoe is aangewys om die tegnologie meer aanvaarbaar te maak.

Loading

Article metrics loading...

/content/famecs/28/1/AJA03785254_102
2000-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error