1887

oa Journal of Family Ecology and Consumer Sciences = Tydskrif vir Gesinsekologie en Verbruikerswetenskappe - Attributes used by young consumers when assessing a fashion product : a conjoint analysis approach

 

Abstract

Voorkeurkeuse-ontleding (""Conjoint analysis"") as 'n navorsingstegniek word baie populêr onder akademici en praktisyns. Hierdie navorsingstegniek word aangewend om verbruikers se voorkeure rakende produkte met multi attribute te bepaal. <br>Die doel van hierdie studie was om deur middel van 'n voorkeurkeuse-ontleding die dimensies te bepaal wat jong verbruikers gebruik ten einde 'n modeproduk te evalueer. <br>Hipoteses is ontwikkel en betekenisvolle resultate is verkry ten opsigte van produkattribute. 'n Hoofbevinding is dat jong verbruikers handelsmerk as die mees belangrike attribuut tydens die aankoop van 'n denim jean beskou. <br>Die resultate en hoofbevindinge wat uit hierdie studie na vore kom is baie belangrik vir plaaslike bemarkers van modeprodukte indien hul bemarkingstrategie� wil ontwikkel wat gerig is op dié teikenmark.

Loading

Article metrics loading...

/content/famecs/30/1/AJA03785254_64
2002-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error