1887

oa Journal of Family Ecology and Consumer Sciences = Tydskrif vir Gesinsekologie en Verbruikerswetenskappe - Proposal for a conceptual frame of reference to study household's food-accessing strategies and utilisation patterns

 

Abstract

Een van die primêre oogmerke van die Departement Landbou, Bewaring en Omgewing van Mpumalanga is om die voedselsekuriteit van landelike huishoudings te bevorder. Die Afdeling - Landbouhuishoudkunde is verantwoordelik om hierdie proses te fasiliteer. Dit is belangrik dat wanneer huishoudings voedsel geproduseer of bekom het, hulle dit ook op so 'n wyse prosesseer, berg, berei en verbruik dat hulle die grootste nutrisionele, kulturele en sosiale nut uit die voedselverbruik verkry. Tans is die voorligtingsprogramme gerig op hierdie aspekte nie op 'n oorkoepelende benadering gebaseer nie. Om effektiewe voorligtingsprogramme te ontwerp wat landelike huishoudings kan bemagtig met relevante kennis oor die verkryging en verbruik van voedsel vir die verbetering van gesondheid, is dit nodig om relevante kennis oor die konteks waarin landelike huishoudings leef en funksioneer en die wyses waarop hulle voedsel verkry en verbruik sowel as die faktore wat dit beïnvloed in te win. Om die nodige kennis en insig te bekom oor die verkryging en gebruik van voedsel deur landelike huishoudings, is 'n verwysingsraamwerk wat die voedselverkryging en -gebruik holisties benader, saamgestel. Die voorstel is dat hierdie verwysingsraamwerk gebruik kan word wanneer voedselverkrygings- en -verbruikspatrone by landelike huishoudings geanaliseer word. Die verwysingsraamwerk word in hierdie artikel beskryf.

Loading

Article metrics loading...

/content/famecs/30/1/AJA03785254_66
2002-01-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error