1887

oa Journal of Family Ecology and Consumer Sciences = Tydskrif vir Gesinsekologie en Verbruikerswetenskappe - Mud cloth from Mali : its making and use

 

Abstract

<I>Bogolanfini</I> van Mali, beter bekend as <I>mud cloth</I>, het in die laaste aantal jare bekendheid verwerf en daarby ook baie gewild geraak. <br>Vir baie jare was dit nie duidelik hoe hierdie kleedstof gemaak is nie. Dit was algemeen aanvaar dat die ontwerpe deur 'n bleikingsproses verkry is. Vandag is dit bekend dat die ligte ontwerpe verkry word deur hulle met donker modder te omlyn en daarna die agtergrond in te vul. Afgesien van <I>bogolanfini</I> se dekoratiewe waarde, het die verskillende motiewe ook simboliese waarde, en word verskillende kombinasies gebruik om 'n geskiedkundige gebeurtenis te herdenk of 'n plaaslike held te vereer. <br>In hierdie artikel word daar gekyk na die tegnieke wat gebruik word om <I>bogolanfini</I> te maak, na die betekenis van sommige motiewe, en die verskillende maniere waarop die tegnieke of motiewe gebruik word. Die redes vir die verhoogde belangstelling in, en vervaardiging van <I>bogolanfini</I> word ook aangespreek.

Loading

Article metrics loading...

/content/famecs/31/1/AJA03785254_32
2003-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error