1887

oa Journal of Family Ecology and Consumer Sciences = Tydskrif vir Gesinsekologie en Verbruikerswetenskappe - Cybershopping : concerns of the South African consumer

 

Abstract

Meeste outeurs wat oor verbruikersbesluitneming skryf, impliseer dat die verbruiker se besluit om 'n sekere produk of diens te koop ook insluit waar of by watter afsetpunt gekoop sal word. Weinig inligting is beskikbaar insake die faktore wat 'n invloed kan hê op die verbruiker se besluit om eerder die produk of diens oor die Internet as by 'n tradisionele afsetpunt te koop. <br>Die doel van hierdie artikel is om die resultate weer te gee van 'n studie waarin Suid- Afrikaanse verbruikers aandui watter faktore hulle in ag neem wanneer oorweeg word om aankope oor die Internet te doen. Die resultate van die studie toon dat die volgende aspekte vir verbruikers van belang is wanneer die Internet as 'n afsetpunt oorweeg word: die aankoopsituasie (wat onder andere die produk self en die prys insluit); besorgheid oor sekuriteit; en die gemak en gerief om van die huis af aankope te kan doen.

Loading

Article metrics loading...

/content/famecs/31/1/AJA03785254_33
2003-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error